Ryno Velvet at Stellenbrau

Fri Dec 8, 18:00 - Fri Dec 8, 23:55

Stellenbrau Brewery

ABOUT

Skop Desember reg af!  

Kom geniet 'n aand onder die sterre met musiek, lekker kos en yskoue bier. Ryno Velvet kom brouery toe om hierdie aand onvergeetlik te maak.  

Volwassenes @ R85 – sluit een gratis Stellenbrau in
Kinders 12 – 17 jaar @ R50
Kinders onder 12 is gratis   

Slegs verversings wat aangekoop word by die geleentheid word toegelaat.  Daar is ‘n groot verskeidenheid beskikbaar vir almal se smaak.  

Sien julle 8 Desember
 

DIRECTIONS

Ryno Velvet at Stellenbrau
Stellenbrau Brewery
The Woodmill Lifestyle,, Vredenburg Rd, Devonvallei, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions